| Modulekode | PUB 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Die Boekuitgee-omgewing. 'n Basiese inleiding tot die boekuitgee-omgewing. Die volgende aspekte word toegelig: die konsep "uitgee"; verskillende uitgeebedrywe; kontekste van boekuitgee; die uitgeewaardeketting; prosesse, take en rolspelers betrokke by boekuitgee; verskillende sektore in die boekuitgewerybedryf; verskillende soorte uitgewerye; eksterne rolspelers, inisiatiewe, strategieë; huidige tendense en vraagstukke. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App